Organic Maps: Vanlyn voetslaan, fietsry, roetes en navigasie

Organic Maps is ’n gratis Android & iOS vanlyn kaarttoep vir reisigers, toeristen, voetslaners en fietsers gebaseer op skareverkreë OpenStreetMap-data. Dit is ’n privaatheidgefokusde, oopbron vurk van die toep Maps.me (voorheen bekend as MapsWithMe), en word onderhou deur dieselfde mense wat MapsWithMe in 2011 geskep het.

Organic Maps is een van die min toeps deesdae wat 100% van die funksionaliteit het sonder ’n aktiewe internetverbinding. Installeer Organic Maps, laai kaarte af, gooi u SIM-kaart weg (trouens, u verskaffer spoor u altyd na), en gaan ’n week op pad sonder om u battery te moet laai en sonder dat daar een greep na die netwerk verstuur word.

In 2023, Organic Maps got its first million users. Help us to scale!

Laai af en installeer Organic Maps in die AppStore, Google Play, FDroid, Huawei AppGallery

Voetslaan Praag Vanlyn Soek Navigasie in
donkermodus

Funksies

Organic Maps is die topkameraadtoep vir reisigers, toeriste, voetslaners en fietsers:

Waarom ‘Organic’?

Organic Maps is suiwer en organies, met liefde gemaak:

Organic Maps is vry van naspoorders en ander slegte dinge:

Die toepassing is geverifieer deur Exodus Privacy Project:

Die iOS-toepassing is geverifieer deur TrackerControl for iOS:

Organic Maps vra nie om oordrewe magtigings om op u te spioeneer nie:

By Organic Maps glo ons dat privaatheid ’n fundamentele mensereg is:

Weier waarneming – omarm u vryheid.

Probeer Organic Maps gerus!

Wie betaal vir die gratis toep?

Die toep is gratis vir almal. Skenk asseblief om ons te ondersteun!

Om onmiddellik te skenk kan u op ’n voorkeurbetaalmetode hier onder klik:

Ons borge:

Mythic Beasts ISP voorsien ons van twee virtuele bedieners met 400 TB/maand aan gratis bandbreedte om ons gebruikers te help om kaarte af te laai en by te werk.

Gemeenskap

Organic Maps is oopbronprogrammatuur, wat gelisenseer is onder die Apache Lisensie 2.0.