Organic Maps bereik meer as 12 miljoen installasies
November 3, 2026
Organic Maps het sy totale aantal installasies in minder as 'n jaar verdubbel en bereik nou meer as 12 miljoen!
Dankie aan ons bydraers, ondersteuners en almal wat die woord versprei!
Ons lê die laaste hand aan die komende weergawe, wat baie opwindende funksies sal bevat. Jou skenkings help om ontwikkeling te versnel en die stygende koste van bandwydte en bedieners te dek.