Organic Maps: voorwaardes

Hierdie toep is gelisensieer onder die Apache-lisensie, Weergawe 2.0 (die “lisensie”); u mag die toepassing slegs in ooreenstemming met die lisensie gebruik.

U kan ’n kopie van die lisensie verkry by http://www.apache.org/licenses/LICENSE-2.0

Tensy vereis deur toepaslike wet of onder skriftelike ooreenkoms, word die programmatuur onder die lisensie versprei op ’n “VOETSTOOTS”-BASIS, SONDER WAARBORGE OF VOORWAARDES VAN ENIGE AARD, hetsy uitdruklik of geïmpliseer. Sien die lisensie vir die spesifieke teks wat betref toestemmings en grense van die lisensie.

Die meeste biblioteke in die volgende vouers op GitHub is gemaak deur ander mense en organisasies en op ander wyses gelisensieer:

Sien asseblief die LISENSIE-, KOPIËRING- of KENNISGEWINGLÊERS vir die gebruiksvoorwaardes.

Sien ook die lêer data/copyright.html vir ’n volledige lys van kopieregkennisgewings vir die Organic Maps-toepassing.

Indien u vrae of opmerkings het, kontak ons asb. by [email protected].