Ondersteun die ontwikkeling van Organic Maps

Organic Maps is ’n gratis, oopbrontoep. Dit is vry van advertensies, dit versamel nie jou persoonlike data nie, en word ontwikkel deur ’n paar entoesiaste met die hulp van die gemeenskap.

Daar is verskillende maniere om die ontwikkeling te ondersteun:

Ons klein span is baie dankbaar vir jou terugvoer en ondersteuning. Organic Maps sou nie moontlik wees sonder ons gebruikers nie ❤️.