Hoe om in te zoem of uit te zoem met een hand in Organic Maps
- Tik vinnig twee keer enige plek op die kaart, maar moenie jou vinger oplig na die 2de tik nie.
- Beweeg jou vinger op of af om uit te zoem of in te zoem.
Lang Tik-gebaar: wys of versteek die koppelvlak.